Leefstylafrigting
Moenie vir een oomblik dink dat jy onbelangrik is en dat jou situasie nie kan verander nie. Ons moet almal ons lewens met tye evalueer. Miskien is dit nou ’n goeie tyd om jou lewe ten goede te verander!
(a) Onderhoud
(b) Analise
(c) Intervensie en Oplossing
(d) Aanwending van Gebalanseerde Leefstyl
(e) Voortgaande Bystand/Evaluasie
Addisionele inligting: Leefstyl C funksioneer vanuit Pretoria (Gauteng), Suid-Afrika. Ons kan enige klient(e) akkommodeer vir 'n leefstylverwante sessie, by 'n plek gerieflik vir albei partye. Kontak Danie Strydom vir professionele leefstylafrigting en liniëring.
[Terug na bo ]


