Leefstyl C

Praktiese Wenke vir 'n gebalanseerde leefstyl

Praktiese Wenke  wat in ʼn pasgemaakte oplossing saamgevoeg kan word na behoorlike analise en intervensie 

Tuisblad

Addisionele inligting: Leefstyl C funksioneer vanuit Pretoria (Gauteng), Suid-Afrika. Ons kan enige klient(e) akkommodeer vir 'n leefstylverwante sessie, by 'n plek gerieflik vir albei partye. Kontak Danie Strydom vir professionele leefstylafrigting en liniëring.