Persoonlike Afrigting
Teikengroep:
- Individue
- Vriende en Huweliksmaats
Afrigting in fokusarea:
- ʼn Gebalanseerde leefstyl
Addisionele inligting: Leefstyl C funksioneer vanuit Pretoria (Gauteng), Suid-Afrika. Ons kan enige klient(e) akkommodeer vir 'n leefstylverwante sessie, by 'n plek gerieflik vir albei partye. Kontak Danie Strydom vir professionele leefstylafrigting en liniëring.
[Terug na bo ]


