Leefstylafrigting
Ons kliente ontvang bystand van ons leefstylafrigters terwyl motivering verskaf word om doelwitte te bereik. Ons luister en gee eerlike en objektiewe terugvoer asook perspektief.
Ons help kliënte om persoonlike doelwitte te bepaal, strategieë te ontwikkel en aksieplanne te ontwerp om doelwitte te bereik. Ons verskaf ʼn plek vir kliente om verantwoording aan hulleself te doen. Ons kan spesifieke insig en vaardigheid aanleer om ʼn kliënt te bemagtig om sy doelwitte te bereik. Ons kliente is verantwoordelik vir hul eie suksesse wat gedeeltelik of soos vereis deur ons gefasiliteer sal word. Ons staan ons kliente by om sekere uitkomstes te bereik.
Ons vertrekpunt is Christelik.
Die volgende areas kan aangeraak word in ʼn afrigtingsessie:

Indien u enige verdere inligting wil bekom stuur asseblief ʼn e-pos aan info@lifestylec.com of voltooi net die kontakvorm.
Addisionele inligting: Leefstyl C funksioneer vanuit Pretoria (Gauteng), Suid-Afrika. Ons kan enige klient(e) akkommodeer vir 'n leefstylverwante sessie, by 'n plek gerieflik vir albei partye. Kontak Danie Strydom vir professionele leefstylafrigting en liniëring.
[Terug na bo ]


